Sep Serfontein is a seasoned management consultant, recognized as a pioneer in the field of Organisation Development (OD) and Change.  His range of consulting experience covers the private and public sectors as well as community-based and voluntary organizations.

Sep Serfontein is ‘n deurwinterde bestuurskonsultant, wat erken word as ‘n baanbreker op die terrein van organisasie-ontwikkeling (OD) en Verandering.  Sy ervaring as bestuurskonsultant sluit privaat– en openbare organisasies, sowel as gemeenskaps- en vrywillige organisasies in.